3-in-1-benadering
Agri Afrika Cross-Till: Drie bewerkingsmetodes, een werktuig
Geen twee lande is dieselfde nie, selfs op dieselfde plaas kan grondtoestande, plantreste en bewerkingsbehoeftes van seisoen tot seisoen verskil. Daarom maak dit sin om ’n werktuig te hê wat die boer nie net tot een bewerkingsmetode beperk nie. Agri Afrika se Legend Cross-Till is juis met dié veelsydigheid[...]