Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 31st July 2025

VIDEO: Agrico T1250-skeurploeg wys sy staal in Wesselsbron

By 0 min read
77 words

AGRICO (1)

Suid-Afrika se uiteenlopede landbou toestande, vereis doelgerigte implemente vir verskillende grondtipes. Die Agrico herset T1250 skeurploeg is spesifiek ontwerp vir ons diep sandgrond van sentraal Suid-Afrika.

Dit is juis op hierdie sandgronde naby Wesselsbron op die plaas van Aser Nel wat die T1250 se werkverigting gedemonstreer was. Die resultate was duidelik die T1250 lewer wat dit belowe én wat die grond vereis.

Lees meer hier en kyk die video hieronder om die T1250 in aksie te sien! 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0