Agrico T1000
Agrico bied boere meer as besproeiing
Baie boere reken op Agrico as bekende en betroubare naam in die spilpuntbedryf, maar Agrico lewer ook ’n skitterdiens aan boere met sy plaaslik vervaardigde werktuie. Die Agrico T1000-reeks skeurploeë is een van hulle vlagskipprodukte. Lourens van der Merwe boer op die plaas, Driehoek, by Reitz in die Vrystaat.[...]