spilpunt
Kies SENTER360 vir plaaslike gehalte
By SENTER360 is ons trots daarop dat ons nie slegs produkte verkoop nie, maar dat ons ook langtermynverhoudings met ons kliënte bou deur ՚n waardepakket van uitstekende gehalte en diens te verskaf ... en dit teen ՚n verstommend mededingende prys. Die SENTER360-spilpunt wat sedert 1994 in Suid-Afrika ontwerp en[...]
Spilpuntbesproeiing: Boere kies Valley vir eersteklas ontwerp, struktuur en gehalte
Die beste manier om jou plaas teen die risiko van droogte te beskerm, is om in besproeiingstegnologie te belê. ՚n Besproeiingstelsel van Valley Irrigation help jou om jaar na jaar sonder sukkel suksesvolle oeste te lewer. Dit kan jou ook bemagtig om somer- en wintergewasse te plant vir twee[...]
Talbert is die boer se watermater
'n Boer koop ’n spilpunt om die bestuur van sy boerdery te vergemaklik, nie om homself met bykomende probleme op te saal nie. Daarom is die verskaffer van die spilpunt net so belangrik soos die spilpunt self. Talbert se spilpunt het 28 jaar gelede, nog voor ProAgri se geboorte,[...]
Reinke bied oplossings vir elke grootte land: Nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt is propvol voordeleis voordele
Min dinge is so mooi soos ’n spilpunt wat oor ’n groen koringland beweeg. Tog was dié toerusting nie vir almal beskore nie en vroeër is geglo dat spilpunte nie juis geskik is vir kleiner plase, hoewes of beginnerboere nie. Maar Reinke het dit alles verander met ’n spilpunt[...]
Reinke sê: Spilpunt kraai koning oor druppers
Gemeganiseerde besproeiingstelsels voer wêreldwyd die botoon in besproeiing. Dit is besig om stadigaan tradisionele metodes soos vloedbesproeiing, goukoppelsprinkelaars en selfs ondergrondse drupbesproeiing te vervang. Besproeiingstelsels word dikwels vernuwe om hoë arbeidskoste te bekamp, maar gemeganiseerde stelsels bring ook die voordeel van hoogs doeltreffende benatting met eenvormige waterplasing tot 95%.[...]