spilpunt
Agrico bied akkurate besproeiing met min moeite
deur Salim Dawood, ProAgri Zambië Tyd is geld. As jy honderde hektare moet besproei, dan word elke uittog na die spilpunt om hom aan en af te skakel, van rigting te laat verander of om die watertoediening te beheer ’n duur en tydsame proses. Dit is nie net in[...]
Reinke bied oplossings vir Afrika: Ontmoet die nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt
’n Spilpunt bly die koning van besproeiingstelsels, maar gebrekkige toegang tot betroubare kragvoorsiening of duur krag en lae waterdruk keer dikwels voornemende spilpunteienaars om tot die groot voorwaartse stap oor te gaan. Met Reinke se nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt (EDMP = Engine Driven Mini Pivot), kan ’n Karooboer nou in[...]
Betroubaar en duursaam: Agrico-spilpunte staan reeds dekades sterk
Betroubare, sterk, stewige toerusting en goeie dienslewering. Dit is wat elke boer vir sy plaas soek. Agrico bied al hierdie eienskappe en nog meer, en daarom loop elke eienaar van ’n Agrico-spilpunt met ’n glimlag van oor tot oor. Agrico verbeter ook elke dag hulle besproeiingstelsels om by die[...]
Reinke doen wat geen ander spilpunt kan nie
Elke boer se plaas het sy eie, unieke uitdagings. Party mense sou liewer moed opgegee het, maar geen uitdaging is te groot vir Reinke nie. Hulle glo dat enigiets moontlik is met die regte, haarfyn beplanning. Dit is vir seker die geval by Kembali Sugar se Fourpathsplaas buite Gingindlovu[...]
Boer vooruit met die regte spilpunt: SENTER360 beïndruk boere opnuut by NAMPO
“By SENTER360 is ons trots daarop dat ons nie slegs produkte verkoop nie, maar dat ons ook langtermynverhoudings met ons kliënte bou deur ՚n waardepakkie van uitstekende gehalte en diens te verskaf,” sê Theuns Dreyer, besturende direkteur van SENTER360. Die SENTER360-spilpunt wat sedert 1994 in Suid-Afrika ontwerp en vervaardig[...]