mini-spilpunt
Reinke bied oplossings vir Afrika: Ontmoet die nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt
’n Spilpunt bly die koning van besproeiingstelsels, maar gebrekkige toegang tot betroubare kragvoorsiening of duur krag en lae waterdruk keer dikwels voornemende spilpunteienaars om tot die groot voorwaartse stap oor te gaan. Met Reinke se nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt (EDMP = Engine Driven Mini Pivot), kan ’n Karooboer nou in[...]