Senter 360

Boer vooruit met die regte spilpunt: SENTER360 beïndruk boere opnuut by NAMPO

“By SENTER360 is ons trots daarop dat ons nie slegs produkte verkoop nie, maar dat ons ook langtermynverhoudings met ons kliënte bou deur ՚n waardepakkie van uitstekende gehalte en diens te verskaf,” sê Theuns Dreyer, besturende direkteur van SENTER360. Die SENTER360-spilpunt wat sedert 1994 in Suid-Afrika ontwerp en vervaardig[...]

By Annemarie Bremner|18th June 2019|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |
Go to Top