Valley
Spilpuntbesproeiing: Boere kies Valley vir eersteklas ontwerp, struktuur en gehalte
Die beste manier om jou plaas teen die risiko van droogte te beskerm, is om in besproeiingstegnologie te belê. ՚n Besproeiingstelsel van Valley Irrigation help jou om jaar na jaar sonder sukkel suksesvolle oeste te lewer. Dit kan jou ook bemagtig om somer- en wintergewasse te plant vir twee[...]
Belê in jou plaas se groei met Valley Besproeiing
՚n Spilpunt hou langer as die boer indien dit van hoë gehalte staal vervaardig is, goed ontwerp is, behoorlik onderhou word en betroubaar is. Dit is alles kenmerke wat Valley-spilpunte ons boere bied. ՚n Valley-besproeiingstelsel stel die boer in staat om jaar na jaar ՚n goeie oes te behaal.[...]
Valley: Nuusbrief Oktober 2020
“Bewaringslandbou is ‘n benadering om volhoubare en hulpbronbewarende landboustelsels te ontwerp en bestuur. Dit het die doel om natuurlike hulpbronne te bewaar, verbeter en meer doeltreffend te maak, deur die geïntegreerde bestuur van grond, water, gewasse en ander biologiese hulpbronne, tesame met geselekteerde eksterne insette.” ‘n Tegnologiese pakket soos[...]