Agrico G4-spilpunt
Agrico se G4-spilpunt stop diewe en verbeter produksie
՚n Besige boer het nie tyd om te mors nie, veral nie wanneer dors gewasse water nodig het en motors en onderdele skielik voete gekry nie. Agrico verstaan dit. Dus het hulle tegniese span koppe bymekaar gesit en ՚n plan beraam. Die oplossing? Die Generasie Vier (of G4) spilpuntonderdele[...]
Agrico: G4-spilpunt fnuik diewe se planne
Hoe lekker sal dit nie vir boere wees as hulle nie meer slapelose nagte hoef te hê oor kabeldiewe nie of gereeld hulle kabels moet vervang nie? Dit is nou moontlik met Agrico se nuwe G4-spilpunt. Hy is sterk, taai, betroubaar en spesifiek ontwerp om diefstal af te weer.[...]