Agrico

LEPA-besproeiing van AGRICO: Uieboer vind veelvoudige voordele

Vindingryke hernuwing is noodsaak­lik in vandag se landboubedryf. Die sektor staar tans reuse uitdagings in die gesig: stygende aanvangskostes, ՚n tekort aan arbeid, veranderings in verbruikersvoorkeure ten opsigte van deursigtigheid en volhoubaarheid, net om ՚n paar te noem. Andries Groothof, die derde-generasie boer van Adaja Boerdery naby Settlers op[...]

By Bianca Pretorius|25th January 2022|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: |

Agrico-spilpunt dien steeds getrou na 20 jaar

Behoorlike besproeiing kan die verskil tussen ՚n suksesvolle of mislukte oes beteken. Tog is ՚n spilpunt ՚n groot uitgawe vir die boer. Juis daarom is dit billik om waarde vir jou belegging te verwag. ՚n Boer benodig ՚n doeltreffende, betroubare en duursame masjien, gerugsteun met spoedige diens, kundige raad[...]

Agrico se splinternuwe webtuiste bied ’n opwindende aanlynervaring

’n Kleurvolle reis deur Afrika besproeiingsprojekte, ’n interaktiewe ontmoeting met Agrico-spilpunte en ’n multimedia blik op robuuste implemente, is net ’n paar funksies wat klante kan geniet op Agrico se splinternuwe webtuiste. Die nuwe Agrico webtuiste, geloods op 30 November 2021, is meer as ’n aanlyn profiel. Propvol foto’s,[...]

By Specialist Writer|1st December 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Nuus|Tags: |

Agrico maak kleinveeboerdery ‘n groot sukses

Dit is ՚n algemene wanopvatting dat spilpuntbesproeiing te duur is vir kleinskaalse veeboere. Sommige boere glo dat graan op groot plase geplant moet word om die kapitaalbeleggings en lopende koste van ՚n spilpuntbesproeiingstelsel te regverdig. Agrico bewys egter dat dit glad nie die geval is nie. Johan Rossouw, ՚n[...]

By Specialist Writer|4th August 2021|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |
0
Go to Top