Agrico

Agrico betrokke by groot watervoorsieningsprojek langs Oranjerivier

Onbetwisbare kundigheid het van Agrico ՚n welkome bekende in die landboubedryf gemaak. Hierdie kundigheid in die ontwerp, voorsiening en instandhouding van besproeiingstelsels, pompstasies en alles wat met water te doen het, het daarvoor gesorg dat Agrico genader is om by ՚n groot watervoorsieningsprojek uit die Oranjerivier betrokke te raak.[...]

By Benine Ackermann|15th March 2021|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , |

Laat elke druppel tel met Agrico

Twee belangrike oorwegings bepaal die sukses van enige besproeiingstelsel: • Kies eerstens die regte soort besproeiingstelsel wat die beste sal pas by die gewasse wat aangeplant word. Die stelsel moet so ontwerp word dat dit betroubaar en met hoë eenvormigheid presteer en die beskikbare water doeltreffend benut. • Tweedens[...]

By Specialist Writer|17th February 2021|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , |

Agrico vereer Hans Dieter Andrag

Agrico eer die nagedagtenis van Hans Dieter Andrag wat op 3 Februarie 2021 onverwags oorlede is. Hierdie pragtige foto van ‘n Agrico spilpunt is geneem op die Petrusburg pad, naby Bloemfontein, van waar hy lank werksaam was.  Hans was vir 43 jaar in diens van Agrico en het 'n[...]

By Specialist Writer|8th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
1
Go to Top