Agrico HSD
Agrico se T1250 skeurploeg trotseer hardnekkige grond vir diep bewerking
Wanneer ’n bielie van ’n implement deur die grond sny soos ’n warm mes deur botter, kan dit enige boer se hart vinniger laat klop. Hierdie implement is die Agrico T1250-skeurploeg, wat gedurende die Hoopstad Groentoer aan boere gedemonstreer is. Hoopstad Groentoer bring boere bymekaar Die Groentoer, aangebied deur die[...]
Agrico se HSD betaal homself in een seisoen
Sien is glo en toe Alwyn Rautenbach van die plaas Rooipoortjie in die Lichtenburg-distrik eendag gaan kyk het hoekom ’n werktuig so vinnig deur sy buurman se lande gly, het sy boerdery dramaties verbeter. Alwyn sê: “Ek het eendag oor die draad gestaan en kyk hoe werk ’n groen[...]