Hoopstad Groentoer

Agrico se T1250 skeurploeg trotseer hardnekkige grond vir diep bewerking

Wanneer ’n bielie van ’n implement deur die grond sny soos ’n warm mes deur botter, kan dit enige boer se hart vinniger laat klop. Hierdie implement is die Agrico T1250-skeurploeg, wat gedurende die Hoopstad Groentoer aan boere gedemonstreer is. Hoopstad Groentoer bring boere bymekaar Die Groentoer, aangebied deur die[...]

By Natasha Pretorius|19th March 2026|Categories: Meganisasie|Tags: , , , , |
0
Go to Top