ploeg
VIDEO: Rovic se nuwe ploeg is jou beste vriend op die plaas!
Bernardo Riekert, grondwerk-ingenieur by Rovic, het vanjaar tydens Graan SA NAMPO 2014 by Bothaville in die Vrystaat ‘n nuwe hidrouliese ploeg bekend gestel. Volgens Riekert breek die hidrouliese silinderwerking van die ploegtande weg van die ou bladveer-benadering ten einde beter werkverrigting, maar ook ‘n meer volhoubare produk daar te[...]
Rovic se nuwe ploeg werk nou harder tot jou voordeel
Riekert Barnardo, grondwerk-ingenieur by Rovic, het vanjaar tydens Graan SA NAMPO 2024 by Bothaville in die Vrystaat ‘n nuwe hidrouliese ploeg bekend gestel. Volgens Riekert breek die hidrouliese silinderwerking van die ploegtande weg van die ou bladveer-benadering ten einde beter werkverrigting, maar ook ‘n meer volhoubare produk daar te[...]
Werk dieper en wyer met Agrico se nuwe T1000-vouvlerkskeurploeg
՚n Werktuig moet sy waarde bewys voordat die Versters van Potlachi Familietrust by Luckhoff oorweeg om hom op hulle plaas toe te laat. Daarom toets hulle elke aspirant-werktuig deeglik en maak seker hulle koop net die beste masjiene wat hulle strewe na die beste opbrengs ondersteun. Hulle boer met[...]