VIDEO: Rovic se nuwe ploeg is jou beste vriend op die plaas!

Riekert
Bernardo Riekert, grondwerk-ingenieur by Rovic, het vanjaar tydens Graan SA NAMPO 2014 by Bothaville in die Vrystaat ‘n nuwe hidrouliese ploeg bekend gestel.
Volgens Riekert breek die hidrouliese silinderwerking van die ploegtande weg van die ou bladveer-benadering ten einde beter werkverrigting, maar ook ‘n meer volhoubare produk daar te stel.
Die nuwe hidrouliese stelsel is beskikbaar van die DLB 12 tot die Super 32-rippertand.
Vir meer inligting, besoek www.rovic.com.