syfers
Suid-Afrikaanse landbou herstel sterk met dubbelsyfergroei in 2025
AgriSA neem kennis van die jongste landbousyfers wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is. Dit is ’n beduidende herstel ná twee agtereenvolgende jare van inkrimping in 2023 en 2024. “Die positiewe prestasie is grootliks gedryf deur sterk produksie in veldgewasse en tuinbou, veral graan-, oliesaad- en vrugtebedrywe. Herstel in mielie-[...]