Meningstuk
Bek-en-klouseer … dit is nie net ’n boere-probleem nie
Meningstuk deur Natasha Pretorius Ek het op die platteland grootgeword. Ons was myn-mense, maar my vriende het op plase gewoon. As kind het ek by die skool van bek-en-klouseer geleer, maar die gedagte daaraan het my nooit regtig gepla nie. Ons was mos nie boere nie – so dit[...]