bek-en-klouseer
Wes-Kaap in rep en roer oor bek-en-klouseer
Die Wes-Kaap is in rep en roer oor die potensiële voorvalle van bek-en-klouseer wat onderskeidelik by Wellington en Mosselbaai aangemeld is. Agri Wes-Kaap (AWK) en die Rooivleisprodusente-organisasie in die provinsie (RPOWK) word moontlike gevalle van bek-en-klouseer tans in die omgewings van Mfuleni, Makhaza, Kalkfontein en Mosselbaai ondersoek. Diere wat[...]
RPO verwelkom die aankondiging deur die minister dat die hele land geënt word teen bek-en-klou
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) verwelkom die aankondiging deur die Minister dat die hele land teen bek-en-klouseer ingeënt sal word. Die grootste probleem met bek-en-klouseer vir primêre ekstensiewe veeprodusente is nie die siekte self nie, maar die ekonomiese gevolge wat daarmee gepaardgaan. Bek-en-klouseer toon ligte simptome in ekstensiewe toestande, en die[...]
BKS in die Wes-Kaap: Massiewe poging om BKS by Gouda te bekamp
Verskeie instansies is besig om verbete te keer dat bek-en-klouseer wat verlede week by Gouda in die Wes-Kaap bevestig is, nie verder versprei nie. Agri Wes-Kaap (AWK), die Rooivleisprodusente-organisasie (ROP) Wes-Kaap in samewerking met die Wes-Kaapse departement van landbou se veeartsenydienste (DWLK) het Maandagmiddag bevestig dat die gesamentlike pogings[...]
Bek- en Klouseer brei uit in die Vrystaat: Waaksaamheid nou krities
Die Departement van Landbou het Vrydag 17 Oktober, tydens ‘n Gesamentlike Operasionele komitee-vergadering (JOC) oor Bek-en-klouseer, bevestig dat Sasolburg as ’n nuwe Bek- en Klouseer (BKS) gebied verklaar is, terwyl die Viljoenskroon/Vredefort-gebied nou ook ’n geval in Parys aangemeld het. In Kroonstad wag die uitslag van ’n verdagte geval,[...]
Siektebeheergebiede in Limpopo, Oos-Kaap opgehef
John Steenhuisen, Minister van Landbou, het Vrydag siektebeheergebiede in Limpopo en die Oos-Kaap opgehef. Sommige plase in die Oos-Kaap bly egter onder kwarantyn, terwyl die SBG’s steeds in KwaZulu-Natal van krag is. Die opheffing van die SBG’s in die twee provinsies is Vrydag in die Staatskoerant publiseer en is[...]