bek-en-klouseer

Drinkwater van diere: PEROXSIL dalk die antwoord teen Bek-en-Klouseer

Suid-Afrika se herhaaldelike uitbrekings van Bek-en-Klouseer (B&K) het die behoefte aan sterker voorkomende plaasvlak-biosekuriteit beklemtoon. Onlangse onafhanklike toetse deur die Landbounavorsingsraad (LNR) het bevestig dat PEROXSIL  ’n silwer-gestabiliseerde waterstofperoksied, uitmuntende resultate lewer in die neutralisering van die B&K-virus in vee se drinkwater. Voorkoming van B&K fokus tradisioneel op enting[...]

By Spesialisskrywer|18th June 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

Bek-en-klouseer inentings is op pad sê minister van landbou

In ‘n mediaverklaring wat op 6 Junie 2025 uitgereik is, het Landbou minister John Steenhuisen duidelikheid gegee oor die Bek-en-klouseer (BKS) situasie in Suid Afrika. Na die onlangse uitbraak van die siekte by Karan Beef se Heidelberg voerkraal is daar kommer gerig oor vleisveiligheid en die ingryping van die[...]

By Spesialisskrywer|9th June 2025|Categories: Articles|Tags: , , , , , |

Bek-en-klouseer: Biosekerheid tel spoed op

Verskerpte bioskerheidsmaatreëls is besig om vrugte af te werp. John Steenhuisen, Minister van Landbou, het pas aangekondig dat sy departement se verskerpte biosekerhedsmaatreëls deur sy departement besig is om bek-en-klouseer (BKS) aan bande te lê. Dit beteken dat dieresiektebeheergebiede (SBG’s) in twee provinsies binnekort opgehef kan word. Voorts is[...]

Bek-en-klouseer: Nog beamptes aangestel

Die voortgesette voorkoms van die staatsbeheerde, hoogs aansteeklike bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en nou ook Mpumalanga, is kommerwekkend. Maar voor die einde van die jaar gaan ‘n stelsel in plek wees om oortreders van biosekerheidsmaatreëls vas te vat. Dewald Olivier, hoof uitvoerende beampte van die Rooivleisbedryfdienste (RMIS) is[...]

By Tisha Steyn|29th April 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Bek-en-klouseer woed al erger in KwaZulu-Natal

Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer kom steeds in KwaZulu-Natal voor. Die jongste uitbrekings het by ‘n kommunale diptenk by Mtubatuba noord van Richardsbaai voorgekom, en die afgelope twee weke is beeste met kliniese tekens van die siekte ook in die gebied van Vryheid en Newcastle opgemerk. Die Departement van Landbou,[...]

By Tisha Steyn|27th February 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top