departement van landbou

Laaste twee provinsies tuimel voor BEK aanslag

Die Noord-Kaap kan sy bek-en-klouvrye status kwyt wees nadat ‘n geval van die gevreesde siekte die afgelope naweek in die Kurumandistrik  voorgekom het. Die provinsie was sover die enigste waar die staatsbeheerde siekte nog nie aangemeld is nie. Volgens Yolande Botha, bedryfsbeampte van die Rooivleisprodusente-organisasie RPO in die Noord-Kaap,[...]

Bek-en-klouseer inentings is op pad sê minister van landbou

In ‘n mediaverklaring wat op 6 Junie 2025 uitgereik is, het Landbou minister John Steenhuisen duidelikheid gegee oor die Bek-en-klouseer (BKS) situasie in Suid Afrika. Na die onlangse uitbraak van die siekte by Karan Beef se Heidelberg voerkraal is daar kommer gerig oor vleisveiligheid en die ingryping van die[...]

By Spesialisskrywer|9th June 2025|Categories: Articles|Tags: , , , , , |

Instansies aangewys om produkte te inspekteer

Die minister van Landbou, Senzeni Zokwana, het drie instansie aangewys op 13 Januarie 2017 om verskeie plaaslik vervaardigde sowel as ingevoerde dier en verwerkte plantprodukte te inspekteer. Dit spruit uit 'n lang en 'n deursigtige keuringsproses. Die gevolmagtigdes is aangewys in terme van artikel 2(3) van die Landbouprodukstandaarde-wet nommer[...]

Nuwe nagraadse diploma vir landboukundiges by US

‘n Nuwe nagraadse diploma in landbou kan by die Universiteit van Stellenbosch gevolg word vir die wat hulle kennis wil verbreed oor gewasproduksie en kunsmisbestuur. Dit is vanaf 2017 by die Universiteit beskikbaar. Dit bied veral in-diepte opleiding aan mense wat naskoolse opleiding by ‘n kollege of technikon gehad[...]

By Benine Ackermann|16th August 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top