Universiteit Stellenbosch

Aansoeke ingewag van studente wat in 2018 nuwe MSc in Voedsel- en Voedingsekerheid aan die US wil volg

Skryf nou in om in 2018 hierdie nagraadse kursus oor kwessies en beleid rondom kos en voeding te volg. ‘n Ontwikkelaar van nuwe kosprodukte, ‘n onderwyseres en ‘n voedingskundige is deel van ‘n groep baanbrekerstudente wat die eerstes is om die nuwe MSc-program in Voedsel- en Voedingsekerheid aan die[...]

By Benine Ackermann|12th September 2017|Categories: News|Tags: , , |

Nuwe nagraadse diploma vir landboukundiges by US

‘n Nuwe nagraadse diploma in landbou kan by die Universiteit van Stellenbosch gevolg word vir die wat hulle kennis wil verbreed oor gewasproduksie en kunsmisbestuur. Dit is vanaf 2017 by die Universiteit beskikbaar. Dit bied veral in-diepte opleiding aan mense wat naskoolse opleiding by ‘n kollege of technikon gehad[...]

By Benine Ackermann|16th August 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Nuwe boek wys hoe naaldekokers water kan monitor

Die Universiteit van Stellenbosch se naaldekoker-kenners het ‘n nuwe handleiding saamgestel wat wys hoe naaldekokers gebruik kan word om varswaterbronne te monitor. Suid-Afrika se 162 sonliefhebbende naaldekoker-spesies is nie net pragtig op die oog nie, maar kan ook bewaringskundiges, waterbestuurders en boere help om die toestand van plaaslike varswaterbronne,[...]

By Benine Ackermann|27th July 2016|Categories: News|Tags: , , |

‘n Equalizer lei tot ‘n nuwe trekker

Die Departement Agronomie by die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede jaar ‘n groot skenking van die Kaapse maatskappy, Theebo Tech, ontvang. Die maatskappy het ‘n Equalizer-minimumbewerkingsplanter aan hulle geskenk. Die doel was om hulle navorsing oor graanverbouing te bevorder.Die nuwe planter het nou gelei tot ‘n nuwe trekker, want[...]

By Benine Ackermann|22nd April 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top