naaldekokers
Nuwe boek wys hoe naaldekokers water kan monitor
Die Universiteit van Stellenbosch se naaldekoker-kenners het ‘n nuwe handleiding saamgestel wat wys hoe naaldekokers gebruik kan word om varswaterbronne te monitor. Suid-Afrika se 162 sonliefhebbende naaldekoker-spesies is nie net pragtig op die oog nie, maar kan ook bewaringskundiges, waterbestuurders en boere help om die toestand van plaaslike varswaterbronne,[...]