inentings
Bek-en-klouseer inentings is op pad sê minister van landbou
In ‘n mediaverklaring wat op 6 Junie 2025 uitgereik is, het Landbou minister John Steenhuisen duidelikheid gegee oor die Bek-en-klouseer (BKS) situasie in Suid Afrika. Na die onlangse uitbraak van die siekte by Karan Beef se Heidelberg voerkraal is daar kommer gerig oor vleisveiligheid en die ingryping van die[...]
VL vra vir Covid inentings vir die landbousektor
Artikel voorsien 28 Junie 2021 Aangesien die landbousektor as 'n noodsaaklike diens wat voedselsekerheid aan die land bied bevoorreg was om voort te gaan tydens vorige inperkings, het die onlangse golf van die nuwe Delta-variant ’n baie groter invloed op die landbousektor gehad as die vorige variante. Vrystaat Landbou[...]