buffel

Wildbedryf nou ook by BEK-geveg betrek

Die wildbedryf word nou ook ten nouste by die verbete stryd teen bek-en-klouseer betrek ten einde veral siektevrye buffels teen die siekte te beskerm Dr Gary Bauer van Wildlife Ranching South Africa (WRSA) is pas deur Landbouminister John Steenhuisen by die ministeriƫle taakspan wat vir die bestuur van die[...]

By Tisha Steyn|11th February 2026|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , , , |
0
Go to Top