Landboukalender

Vlakte Bonsmara 14de Bulveiling: 20 Oktober 2023

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep het sy ontstaan te danke aan ’n aantal vooruitdenkende Bonsmara Beesboere op die Springbokvlakte in Limpopo. Na suksesvolle aanbied van individuele kommersiële veilings het  stigterslede Tian Kruger, Hardus de Beer, Cheem Prinsloo, Johan Mong en Jean Gouws besluit om die Vlakte Bonsmara Studiegroep te stig.[...]

Goeie opkoms by 2023 se Ermelo Ram- en Bulveiling. Het jy dit gemis? Hier is die uitslae!

2023 se Ermelo Ram- en Bulveiling het weereens nie teleurgestel nie, met goeie gemiddelde pryse wat in lyn was met die vorige jare. Wessel Meyer en sy span van Vleissentraal Ermelo, het gewys waarom die veiling op elke stoet- en kommersiële-teler se jaarkalender moet wees. Die veiling het oor[...]

Skouring of veilingsring, Garcao Boerdery se Merino-Landskape skop stof in ander se oë

Garcao Boerdery se Merino Landskape het die afgelope paar jaar stof in ander deelnemers se oë geskop by bekende skoue, en skud hulle vere reg vir hulle opkomende veiling wat om die draai is. Merino Landskaap is bekend vir sy aanpasbaarheid en gedy in verskillende bestuurstelsels. Sy vrugbaarheid en[...]

Die skouspelagtige sukses van Quardsen Beefmasters se 15de produksieveiling

Quardsen Beefmasters het vanjaar hulle 15de produksieveiling aangebied op 20 Julie 2023. Diè diere was met hand en hart gekeur, en die teler Riana de Beer kon nie haar trots verbloem op elke dier wat aangebied is nie. Die diere aangebied op die veiling was ‘n toonbeeld van Riana[...]

Milestone Beefmasters toon uitsonderlike gehalte Beefmasters op hulle 11de produksieveiling

Groot opwinding het geheers by vanjaar se 11de produksieveiling wat deur Milestone Beefmasters aangebied is op 25 Julie 2023. Goeie pryse is behaal op die veiling, teler Johan Pretorius en kuddebestuurder Vanessa van Eden is baie ingenome met die uitstaande gehalte diere wat hulle uitgebring het vir die veiling en die[...]

By Natasha Pansegrouw|31st July 2023|Categories: Artikels, Julie, Landboukalender, Veilings|Tags: , |
0
Go to Top