25 Julie 202

Milestone Beefmasters toon uitsonderlike gehalte Beefmasters op hulle 11de produksieveiling

Groot opwinding het geheers by vanjaar se 11de produksieveiling wat deur Milestone Beefmasters aangebied is op 25 Julie 2023. Goeie pryse is behaal op die veiling, teler Johan Pretorius en kuddebestuurder Vanessa van Eden is baie ingenome met die uitstaande gehalte diere wat hulle uitgebring het vir die veiling en die[...]

By Natasha Pretorius|31st July 2023|Categories: Artikels, Julie, Landboukalender, Veilings|Tags: , |
Go to Top