Mike Killassy

Goeie opkoms by 2023 se Ermelo Ram- en Bulveiling. Het jy dit gemis? Hier is die uitslae!

2023 se Ermelo Ram- en Bulveiling het weereens nie teleurgestel nie, met goeie gemiddelde pryse wat in lyn was met die vorige jare. Wessel Meyer en sy span van Vleissentraal Ermelo, het gewys waarom die veiling op elke stoet- en kommersiƫle-teler se jaarkalender moet wees. Die veiling het oor[...]

Go to Top