September
Geskiedenis van die Summer Sale veiling
Santarific Santas is gestig in 2008 en het al 9 produksieveilings gehou saam mede-telers. Ons hou 7 September 2023 ons 4de produksie veiling alleen wat bekend staan as die Summer Sale tesame met ons Dormer Stoet, Dormerific Dormers en die Sombrero Santa Stoet van Jan Botma. Hierdie jaar het[...]
Skouring of veilingsring, Garcao Boerdery se Merino-Landskape skop stof in ander se oë
Garcao Boerdery se Merino Landskape het die afgelope paar jaar stof in ander deelnemers se oë geskop by bekende skoue, en skud hulle vere reg vir hulle opkomende veiling wat om die draai is. Merino Landskaap is bekend vir sy aanpasbaarheid en gedy in verskillende bestuurstelsels. Sy vrugbaarheid en[...]
Tulbagh skou 28 September tot 1 Oktober 2023
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe as die hoogtepunt. Kontak Dina Wiese by 076 702 0212 of e-pos tulbaghskou@telkomsa.net, vir meer inligting.
Swartland skou – Moorreesburg 6-9 September 2023
Die skou vind plaas by die Moorreesburg-skougronde. Die tentoonstelling spog met die mooiste perde, beeste en skape. Kontak Dorothy Visser by 082 784 5089 of 022 433 1607, per e-pos by info@swartlandskou.co.za, vir meer inligting.
Brahman Kalender Datums
SEPTEMBER2RENZO BRAHMAN 24ste JAARLIKSE PRODUKSIEVEILING, 11:00, VRYHEID VEILINGSKRALELood van Rensburgrenzo@lantic.net083 459 32916 - 11BKB AFRICA LIVESTOCK EXPO (Parys)Sietze Smit Stephan Coetzeesytzesm@gmail.com coetzrand@gmail.com083 712 9965 083 384 367511NASIONALE VEILING (Parys) Stephan Coetzee Hans Terblanchecoetzrand@gmail.com 083 384 3675 072 216 903414HJW BUL VEILINGHennie Jacobshjwbrahmane@wasp-sa.co.za082890949615NOORDKAAP BRAHMANKLUBVEILING (Vryburg Skougronde)Mari Steyn Danie Haasbroek Nakkie Holtzhaussenstoet@nklh.co.za083 630 2334 071 687 8853[...]