September
Die ontstaan en geskiedenis van Pothou Sussex
Pothou Sussex het ontstaan in 2004 op die plaas Uithou in die Vredefort distrik. Die veld bestaan uit suur gras, in klipperige randjie omgewing. Die vroulike diere is verkry van telers in die omgewing naamlik Huntersvlei, Skietlaagte, Nugget en Niekerksrust. ‘n Belangrike beginsel wat ons toepas is dat goeie[...]
Veilings- September 2018
VEILING DATUM PLEK KONTAKPERSOON KONTAKBESONDERHEDE Jeras Produksie veiling (Boran) 1 Derby Johan Erasmus johan@jeras.co.za; 083-664-0075 Simms Veiling Willem Prinsloo 1 Pretoria info@simmentaler.org; 051-446-0580/2 Kroon Angus Sale 4 Viljoenskroon Johannes Botha bodeel@btbits.co.za; 083-272-6338 The Heritage Beefmaster Sale 4 Grahamstown A van Niekerk andries@isat.co.za; 082-445-8953 The Heritage Beefmaster Sale 4[...]