Summer Sale veiling

Summer Sale veiling behaal goeie pryse

Die jaarlikse produksieveiling van Summer Sale het op 7 September 2023 plaasgevind, te Be Human Bloemfontein en was weereens ’n reuse-sukses. Op aanbod was top Dormer en Santa genetika. Daar was ‘n goeie opkoms op die dag met goeie pryse behaal. Desmond en Timmy van Santarific Santas het hulle[...]

Geskiedenis van die Summer Sale veiling

Santarific Santas is gestig in 2008 en het al 9 produksieveilings gehou saam mede-telers.  Ons hou 7 September 2023 ons 4de produksie veiling alleen wat bekend staan as die Summer Sale tesame met ons Dormer Stoet, Dormerific Dormers en die Sombrero Santa Stoet van Jan Botma. Hierdie jaar het[...]

Go to Top