Sombrero Santas

Geskiedenis van die Summer Sale veiling

Santarific Santas is gestig in 2008 en het al 9 produksieveilings gehou saam mede-telers.  Ons hou 7 September 2023 ons 4de produksie veiling alleen wat bekend staan as die Summer Sale tesame met ons Dormer Stoet, Dormerific Dormers en die Sombrero Santa Stoet van Jan Botma. Hierdie jaar het[...]

Die veiling vir Summer sale was ‘n finominale sukses

Summer sale se Dormerific Dormers, Santarific Santas en Sombrero Santas het Donderdag die 8ste September hulle 3de Produksieveiling op die plaas Be Human, geleë net buite Bloemfontein, in die Vrystaat gehou. “Ek wil net vir Timmy van Dormerific Dormers baie geluk wens met ‘n uitsonderlike veiling. Ons was bevoorreg[...]

By Specialist Writer|12th September 2022|Categories: News, Vee en Wild|Tags: , , , , , |
0
Go to Top