Tulbagh skou
Tulbagh skou 28 September tot 1 Oktober 2023
Die Tulbagh-skou is die oudste deurlopende skou in Suid-Afrika. Dis landbou-georiënteerd met die hoofbyeenkoms die perdekampioenskappe en die nasionale Friesperdkampioenskappe as die hoogtepunt. Kontak Dina Wiese by 076 702 0212 of e-pos tulbaghskou@telkomsa.net, vir meer inligting.