Landboukalender
Redefining excellence: The triumph of Reeba Brahman and Droughtmaster auction
After the 5th production auction of Reeba Brahman and Droughtmaster on 11 July 2023, there is a feeling of success is in the air! The absolute passion that Don McHardy and the rest of the Reeba team have for cattle farming is evident in each and every animal that[...]
ALZU Beefmasters spog met goeie pryse op hulle 15de produksieveiling
Die aankoop van bulle is maklik, die aankoop van bulle wat werk, presteer en sy sout werd is, is nie so maklik nie. ALZU Beefmasters se missie is om al die raaiwerk te staak deur telers te voorsien van prestasie-aangetekende, kommersieel georiënteerde Beefmasters, wat beskik oor die bewese Beefmaster[...]
Nasionale Meatmaster veiling: Meatmasters om van te kies en keur, wat in jou boerdery sal floreer
Die Meatmaster-ras het ontstaan toe boere 'n skaap gesoek het wat die gehardheid van inheemse vet-sterthaar-tipe skape met die goeie bespiering van Europese rasse gekombineer het. Die vetstertrasse het toegevoegde waarde wat voordelig is vir Suid-Afrikaanse boere is in terme van vrugbaarheid, siekteweerstand, parasietweerstand (beide uitwendig en inwendig), droogteweerstand,[...]
Majobe Merinos: Boer moeiteloos in ekstensiewe omstandighede
Die moderne Merino van die 21ste eeu is meer as net die skouskaap van meer as 20 tot 30 jaar gelede, wat toe hoofsaaklik net op voorkomseienskappe, op grond van rasstandaarde, met behulp van die hand en die oog geselekteer is. Die Merino van vandag is die eindproduk van[...]
Goeie genetika kom eerste vir Jamica Brahman en Simbra stoet
Om Jamica Brahman-of Simbra-genetika by ‘n kudde te voeg is 'n wyse sakebesluit om verskeie redes. Eerstens, weens hulle gehardheid en aanpasbaarheid vaar Jamica-beeste in enige deel in die land goed. Dit is te danke aan die uiterste toestande waarin hulle grootgemaak word, insluitend suurveld, strawwe rooiwater en wintertemperature[...]