Landboukalender

Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!

Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer. As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans.[...]

Thiele Holdings hou suksesvolle 8ste produksieveiling

Op 5 Julie 2023 het Thiele Holdings nog 'n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas Schickhoek in Paulpietersburg aangebied. Die gemiddelde van die veiling was soos volg: Bulle 26 Top Braford bulle is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R68 076,92. Die duurste bul, Lot 6 (TH 20 636), is verkoop[...]

Waar die Tuli’s tuis voel – Shashi Tuli-stoetery

Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) het in die vroeë 1940's 'n beesverbeteringskema bevorder deur aan inheemse mense Europese bulle te gee. Die doel was om inheemse beeste te “verbeter”. Mnr. Len Harvey, 'n regeringslandbou-adviseur van Suid-Afrika, het die idee sterk gesteun. Harvey het voorheen opgemerk dat die Tswana-tipe bees in die[...]

By Natasha Pansegrouw|17th July 2023|Categories: Augustus, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , , |

Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 om die draai!

Die Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 bied aan boere van alle soorte, van die Noorde tot die Suide, van kommersiële en stoetboere tot gemengde boerderye of ‘n entoesias met ’n passie vir vee die geleentheid om hulle voorkeur skaap- en beesrasse onder een dak op hierdie veiling te sien.[...]

ECA Speenkalfveiling: Een om nie te mis nie

Moenie die kans laat verbygaan om in die potensiaal van speenkalfkruisings van die Bonsmara-, Simbra- en Charolais-rasse te belê nie. Weens hulle jonger ouderdom en die moontlikheid van vinnige groei, bied speenkalwers groot potensiaal vir die plaas as produktiewe en winsgewende diere aan. Die aankoop van speenkalwers kan geld[...]

0
Go to Top