Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rassePublished On: 14th July 2023

Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 om die draai!

By 1 min read
198 words

oos-transvaal-ram-bulveiling-25-26-julie-2023-plaas-jenvos-ermelo-822895-245910

Die Oos-Transvaal Ram- en Bulveiling 2023 bied aan boere van alle soorte, van die Noorde tot die Suide, van kommersiële en stoetboere tot gemengde boerderye of ‘n entoesias met ’n passie vir vee die geleentheid om hulle voorkeur skaap- en beesrasse onder een dak op hierdie veiling te sien.

Hierdie veilingsgeleentheid sal oor twee dae strek. Die eerste dag sal aan skaapboere die geleentheid bied om vanuit ‘n verskeidenheid top ramme van verskeie rasse te kies en keur. Dag twee is die bulle se beurt, waar ‘n verskeidenheid beesrasse se bulle onder die hamer gaan kom.

Genetika, gene, gees en ‘n verskeidenheid ramme en bulle om van te kies is wat boere en telers kan verwag. Maak seker jy dagboek solank 25 en 26 Julie 2023 om 11:00 vir 2023 se Oos-Transvaal se ram en bulveiling te plaas Jenvos, Ermelo.

Dagboek 25 en 26 Julie 2023 om 11:00 vir Oos-Transvaal se ram en bulveiling te plaas Jenvos, Ermelo.

Die twee dae se program, is soos volg:

Kliek hier om die veiling op Agri4all te sien

Navrae:

Vleissentraal by +27 83 310 0036

Paul Botha (Afslaer) by +27 82 807 5511

Mike Killassy (Afslaer) by +27 82 378 8112

As jy jou veiling wil bemark kontak:

Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com

Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0