Landboukalender

Algehele uitverkoping: Van Schalkwyk Boerdery – ‘n Totaal van 1721 Vleismerino’s en Dormer-kruise op aanbod

'n Boer kan om verskeie redes besluit om Suid-Afrikaanse Vleismerino of Merino Dormer-skaapbasters te koop. Om mee te begin, sal enige plaas met die klem op vleisproduksie goed doen om vleismerino's te oorweeg vanweë hulle reputasie om vleis van hoë gehalte te produseer. Enige skaapboer se boerdery kan by[...]

By Natasha Pansegrouw|14th July 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , , |

Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veilings

Martin Campher se pa het die rooi Brangus-stoetery in 1978 begin wat uiter aard vandag alombekend is as Keeversfontein Boerdery. In 1994 het Martin voltyds teruggekeer plaas toe, om saam met sy pa te boer tot sy afsterwe ses jaar gelede. Sedertdien laat Martin en sy gesin die kudde[...]

Die geluk het toegeslaan op Meyersvlei se sewende produksieveiling

Hennie van Dyk en die Meyersvlei Bonsmara span het op 21 Junie 2023 hulle sewende produksieveiling gehou. “Ons is baie geseënd om hierdie dag saam met al ons geliefde familie en vriende te kon deel,” sê Hennie. Hennie vertel dat die opkoms en samesyn van die dag sy hart[...]

Funksionele Beefmasters op aanbod by Milestone Beefmasters se 11de produksieveiling

Eienaar van Milestone Beefmasters, Johan Pretorius, teel al vir die afgelope 13 jaar met hierdie spesiale beesras. Tesame met hierdie tydraamwerk het hy uitgebreide ondervinding in die beesbedryf, wat hom in staat stel om ingeligte keuses te maak in terme van sy teling en boerdery. Milestone Boerdery is ‘n familieboerdery[...]

By Natasha Pansegrouw|4th July 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , |

Nello Dohne-Merino’s 22ste produksieveiling: ‘n Uitstekende belegging en dubbele doel vir beide kwaliteit fyn wol en skaapvleis

Nello Dohne-Merino’s is as stoet geregistreer in 1990. Sedert Nello se ontstaan is hulle gefokus daartoe om aanpasbare, stewige en vrugbare skape te teel wat in ‘n verskeidenheid omgewings kan aard en floreer. Hierdie faktore behoort enige skaapboer se besluit om met Nello se Dohne-Merino’s te teel, te beïnvloed.[...]

By Natasha Pansegrouw|27th June 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , |
0
Go to Top