Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rassePublished On: 14th July 2023

Algehele uitverkoping: Van Schalkwyk Boerdery – ‘n Totaal van 1721 Vleismerino’s en Dormer-kruise op aanbod

By 2 min read
292 words

DSC_0958

‘n Boer kan om verskeie redes besluit om Suid-Afrikaanse Vleismerino of Merino Dormer-skaapbasters te koop.

Om mee te begin, sal enige plaas met die klem op vleisproduksie goed doen om vleismerino’s te oorweeg vanweë hulle reputasie om vleis van hoë gehalte te produseer.

Enige skaapboer se boerdery kan by skape baat wat aanpasbaar is en ietsie ekstra vir die sak inbring. Vleismerino’s en Dormers is veral ‘n gewilde ras onder Suid-Afrikaanse boere. Merino x Dormer-kruise is jou antwoord tot beide vleis en wolproduksie. Hierdie kruistelings, presteer baie goed, vertoon eienskappe wat in beide rasse waardeer is en wat dit ‘n dubbeldoel ras maak vir beide vleis en wolproduksie.

Die vermoë van skape om meerlinge te produseer, is ‘n seën vir enige boer wat bereid is om in hierdie gene te belê. Van Schalkwyk Boerdery se vrugbare en produserende diere, is geteel uit meerling voorgeslagte, wat enige koper se skaapboerdery vorentoe sal vat!

Dagboek 25 Julie 2023 om 11:00 vir Van Schalkwyk Boerdery se uitverkoping te plaas Leeuwfontein, Derby.

Op aanbod:

  • 190 Ooie met lammers
  • 216 Ooie (dragtig)
  • 209 Ooie (loop by ramme; dragtigheid sal bevestig word op veiling)
  • 782 Jong ooie (wissel – 2 tand)
  • 33 Slagooie en ramme
  • 101 Ramme (Dormers; SAVM en selfgeteel)

Nota: Uitstekende boerskape. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Dormerskape van opregte, suiwer teelvee sal ook op die veiling beskikbaar wees.

Kliek hier om die veiling op Agri4all te sien

Kliek hier om na die video te kyk op ProagriMedia.

Navrae:

Diaan Niewenhuis (Eienaar) by +27 83 636 2314

Kokkie Moolman (Kudde Bestuurder) by +27 79 858 3297

Theuns Barnard (Skaap- & wol deskundige) by +27 82 374 2656

Afslaer: Jan Mostert (Afslaer) by +27 83 306 8408

BKB (Kroonstad) by +27 56 215 1851

As jy jou veiling wil bemark kontak:

Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com

Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0