Landboukalender

Quardsen Beefmasters bied met trots hulle 15de produksieveiling aan

Riana de Beer het in 1999 begin boer, en in 2003 het sy die stoetery wat sy vandag besit, geregistreer as Quardsen Beefmaster. Sy is die vyfde boer, wat met trots die plaas nalatenskap laat voortleef. Quardsen-boerdery is geleë tussen die grens van Marquard en Senekal. Vroeër jare het[...]

By Natasha Pansegrouw|26th June 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , |

Bielie Brafords op aanbod by Thiele Holdings se 8ste produksieveiling

Op die plaas Schikhoek het dit alles begin. Na Carl Thiele se vormingsjare in Pretoria, waar hy sy opleiding in diereproduksie voltooi het, het hy in die jaar 2000 die geleentheid gekry om saam met sy pa, oom en oupa te boer. “My pa Kurt, my oom Walter en[...]

Elite trekker veiling te Bethlehem. Moet dit nie misloop nie!

Die Vrystaat se grootste BKB Elite trekker veiling is om die draai! Die trekkers is in uitmuntende toestande, diensplanne is op datum en reg om die alledaagse plaas take, met gemak, te verrig. Op aanbod: 10 Trekkers 2 Stropers 1 Striptil 2 Jacto spuite 1 Case Hoogspuit Datum: 21[...]

By Specialist Writer|19th June 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Meganisasie|Tags: , , , |

Bonsmara Genetics veiling: Sebadja en Boschoek Bonsmara’s – 11 Augustus 2023

"ONS BOU VERTROUE" Die ontstaan van Sebadja Bonsmaras Gebore uit liefde en passie vir die Bonsmara beesras word Sebadja Bonsmaras in 2007 in die Groblersdal distrik gestig. Hierna volg stelselmatige aankope van die beste genetiese potensiaal uit gevestigde kuddes wat breedweg Sebadja se teeldoelwitte van mediumraam en vroegryp veld aangepaste[...]

Stelena SAVM hou nog ‘n besonderse produksieveiling

Op 24 Mei 2023 het Stelena SAVM nog 'n suksesvolle produksieveiling by hulle plaas in Nooitgedacht, te Oranjeville aangebied. Die gemiddelde van die veiling was soos volg: Ramme 26 Top SAVM ramme is aangebied en behaal ’n gemiddelde prys van R16 153,00. Die duurste ram van Manie Lombard, LT 20067,[...]

By Specialist Writer|8th June 2023|Categories: Landboukalender, Mei, Vee en rasse|Tags: , , |
0
Go to Top