Willem von Wielligh
ALZU Beefmasters spog met goeie pryse op hulle 15de produksieveiling
Die aankoop van bulle is maklik, die aankoop van bulle wat werk, presteer en sy sout werd is, is nie so maklik nie. ALZU Beefmasters se missie is om al die raaiwerk te staak deur telers te voorsien van prestasie-aangetekende, kommersieel georiƫnteerde Beefmasters, wat beskik oor die bewese Beefmaster[...]