hooi
VIDEO: Ermelo Hooidag 2026 terugblik | Moderne hooimaaktoerusting in aksie
Die Ermelo Hooidag 2026 het weer eens bewys waarom hierdie geleentheid ’n hoogtepunt op die Hoëveld boere se landboukalender is. Boere, verskeie uitstallers, verskaffers en landboukundiges het bymekaargekom om die nuutste hooimaak-toerusting onder werklike veldtoestande te beleef. Van sny en hark tot baal en toedraai - moderne tegnologie is[...]
VIDEO: Case IH en NMI skitter by Balfour Hooidag 2025
Balfour Hooidag 2025 het boere, landboukundiges en vervaardigers bymekaar gebring om die jongste tegnologie en toerusting in aksie te sien. André Olwagen, produkportefeuljebestuurder by Case IH, het die dag afgeskop deur te beklemtoon hoe belangrik tegnologie vir moderne landbou is. Volgens André staan boere voor die uitdaging om meer[...]
Maak hooi van hoë gehalte
Hooi word reeds van die vroegste tye af gesny. Literatuurstudies dui aan dat daar reeds 750 jaar voor Christus se geboorte hooi gemaak is. So sê prof Chris Dannhauser, weidingskonsultant. In Suid-Afrika is daar reeds in 1674 in die Kaap hooi gesny. Dit was nog lank voor daar hooibalers beskikbaar was, maar die boere het met[...]