NMI
VIDEO: Kelly is die beste vir boere en kontrakteurs
Dit is nie net boere wat die waarde van hierdie implement besef nie. Quinton Campbell, ’n kontrakteur wat al sedert 2020 met Kelly-implemente werk, het oor die jare heen eerstehands gesien wat die masjien op skaal kan vermag. Hy het later gehelp om die implemente in te voer en[...]
VIDEO: ’n Kelly wat werk op die plaas
Kelly se unieke, diamantvormige grondbewerkers werk met verskillende kettings om ligte bewerkingsmetodes op jou plaas te hanteer. Op Pieter Duminie se plaas net buite Viljoenskroon in die Vrystaat, dryf hulle ’n gemengde boerdery met mielies en sojabone, terwyl sy beeste ná oestyd op die lande wei. Hier is die[...]
NMI (Northmec Implements) het grootskaalwerktuie vir grootskaalboere
As jy van horison tot horison wil boer, het jy werktuie nodig wat die werk kan doen. By Northmec Implements (NMI) kan jy die grootskaal -werktuie kry wat jy nodig het om jou boerdery ՚n groot sukses te maak. Die span van NMI was tydens NAMPO 2025 byderhand om[...]
Video: NMI kan help om jou grootskaalboerdery te laat groei
Nothmec Implements (NMI) was hierdie jaar by NAMPO 2025 en hulle het 'n paar van hulle groot implemente saam gebring. Die implemente is gefokus op grootskaal boere wat hektare wil kry. Van hulle KELLY- grondbewerkingstelsels tot Geringhoff-mielieplukkerkoppe en hulle Bunning Lowlander 180 misstrooier. As jy van horison tot horison[...]
VIDEO: Case IH en NMI skitter by Balfour Hooidag 2025
Balfour Hooidag 2025 het boere, landboukundiges en vervaardigers bymekaar gebring om die jongste tegnologie en toerusting in aksie te sien. André Olwagen, produkportefeuljebestuurder by Case IH, het die dag afgeskop deur te beklemtoon hoe belangrik tegnologie vir moderne landbou is. Volgens André staan boere voor die uitdaging om meer[...]