NMI
Northmec (NMI): Laat jou stroper skitter met ՚n Geringhoff-plukkerkop
Mielielande regoor die wêreld weet as ՚n Geringhoff-plukkerkop sy tone tussen jou rye instoot is jou werk gedaan; die meester neem oor! Alles wat die boer in die silo wil sien word perfek en pynloos na die stroper se pens gevoer en wat agterbly is ՚n gladgeskeerde stoppelland met[...]
NMI (Northmec) en Kelly Tillage span saam om wêreldklasbewerkingsoplossings na Suid-Afrika te bring
Kelly Tillage is 'n familie-onderneming met sterk gemeenskapswaardes. Shane Kelly, 'n boer van Suid-Australië, het op hulle familieplaas grootgeword en is vertroud met Kelly-toerusting vandat hy kan onthou. “Die Kelly-masjiene het op die Kelly-familieplaas begin. My pa het die ingenieursonderneming begin en soos verskeie ander boerdery-ondernemings was die klem[...]
Boere stroom na 55ste NAMPO
Alle paaie het weer na vanjaar se NAMPO gelei! Al wat leef en beef het NAMPO platgestap en telkens in verwondering gaan staan by die aanskoue van die voortreflike tegnologie wat daar tentooongestel is. Vanjaar se tema was vernuwende landbou. Met altesaam 81 945 besoekers vanjaar was dit weer[...]