Geringhoff-plukkerkop

Northmec (NMI): Laat jou stroper skitter met ՚n Geringhoff-plukkerkop

Mielielande regoor die wêreld weet as ՚n Geringhoff-plukkerkop sy tone tussen jou rye instoot is jou werk gedaan; die meester neem oor! Alles wat die boer in die silo wil sien word perfek en pynloos na die stroper se pens gevoer en wat agterbly is ՚n gladgeskeerde stoppelland met[...]

By Natasha Pansegrouw|26th June 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
0
Go to Top