waterbenutting

VIDEO – Valley Rally 2025: Slim waterbenutting

Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]

By Spesialisskrywer|13th October 2025|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |
0
Go to Top