Valley Rally
Valley Rally 2025: Boere kuier lekker en leer meer oor slim waterbenutting
Waardevolle waterkennis is uitgeruil toe boere van regoor die Alldays-distrik, en selfs van oor die Botswana-grens, by Makoppas Nest saamgetrek het vir een van die belangrikste landbougeleenthede van die jaar: die Valley Rally. Hierdie inligtingsdag, aangebied deur Valley in vennootskap met NTK (VKB Landbou) en met tegniese ondersteuning van[...]