Spilpunte
VIDEO: Senter 360 spog met hulle sakpas, staatmaker spilpunte by NAMPO 2024
Hoekom is Senter 360 se spilpunte 'n opsie? Gehalte waarop jy kan reken teen ’n prys wat jy kan bekostig. Wanneer jy vir Theuns Dreyer oor Senter 360 se spilpunte vra, wakker daar passie in sy oë op en woorde vloei onophoudelik soos water uit 'n Senter 360 spilpunt[...]
Transformeer jou velde met Senter360
Frederick van der Merwe boer in Botswana by Request Tuli Fresh. Hy gebruik al vir jare Senter360 spilpunte. Hulle fokus op aartappels en het hul plaas basies uit niks uit begin. Tans is hulle op amper 200 hektaar onder besproeiing, waarvan 174 hektaar onder spilpunt is - Senter360 spilpunte.[...]
Agrico werk slim met lae kragbehoefte
SKS is 'n familie-boerdery wat begin is deur die drie Steenkamp-broers in die negentiger jare begin is. Die boerdery fokus hoofsaaklik op die vebouing van graan, mielies en sojabone, maar hulle het ook voerkrale vir hulle kommersiële diere. Deeglike navorsing het die broers na Agrico se deur gebring. Dit[...]
Agrico se G4 spilpunt bied diefstalbestandheid en besparings by Disselboom-boerdery
David de Wet, boer van Disselboom-boerdery, is die derde geslag wat op hierdie plaas boer. Danksy sy Generasie 4-spilpunt, is diefstalbestandheid en besparings sy toekoms. Disselboom-boerdery het Agrico genader omdat David graag 'n wintergewas wou vestig en veiding vir sy diere ook kon skep. "Omdat ons lanbougrond in die[...]
Agrico se diefstalbestande spilpunte fnuik diewe
Diefstal van landboutoerusting in Suid-Afrika is kommerwekkend. Dit geld ook vir spilpuntmotors en -kabels wat boere regoor die land duisende rande uit die sak jaag. Boere is grootliks op hulleself aangewese om hulle eiendom en lewens op plase te beskerm. Gelukkig is daar maatskappye soos Agrico wat die boer[...]