SKS Boerdery
Agrico werk slim met lae kragbehoefte
SKS is 'n familie-boerdery wat begin is deur die drie Steenkamp-broers in die negentiger jare begin is. Die boerdery fokus hoofsaaklik op die vebouing van graan, mielies en sojabone, maar hulle het ook voerkrale vir hulle kommersiƫle diere. Deeglike navorsing het die broers na Agrico se deur gebring. Dit[...]