Agrico werk slim met lae kragbehoefte
Agrico SKS Boerdery Thumbnail
SKS is ‘n familie-boerdery wat begin is deur die drie Steenkamp-broers in die negentiger jare begin is. Die boerdery fokus hoofsaaklik op die vebouing van graan, mielies en sojabone, maar hulle het ook voerkrale vir hulle kommersiële diere.
Deeglike navorsing het die broers na Agrico se deur gebring. Dit was duidelik dat daar geen ander oplossing vir besproeiing is wat aan hulle behoeftes sou voorsien soos Agrico nie.
Agrico se besproeiingsisteem verseker optimale opbrengste behaal sal word omdat energie optimaal gebruik word vir optimale besproeiing.
Om meer uit te vind, besoek www.agrico.co.za.