diefstalbestande spilpunt

Agrico se diefstalbestande spilpunte fnuik diewe

Diefstal van landboutoerusting in Suid-Afrika is kommerwekkend. Dit geld ook vir spilpuntmotors en -kabels wat boere regoor die land duisende rande uit die sak jaag. Boere is grootliks op hulleself aangewese om hulle eiendom en lewens op plase te beskerm. Gelukkig is daar maatskappye soos Agrico wat die boer[...]

By Bianca Henning|8th November 2023|Categories: Artikels, Besproeiing, Gewasproduksie|Tags: , , |
Go to Top