Groot Phesantekraal Boerdery
Vissershok se boerdery groei: Agrico put waarde uit Dieperivier se water
Groot Phesantekraal Boerdery is geleƫ naby Durbanville langs die oewer van die Dieperivier en het 'n ryk geskiedenis wat al oor geslagte strek. Op hierdie boerdery is een van die oudste plase in Suid-Afrika en die land se eerste koringplaas, geleƫ. Daarom word Vissershok plaas vandag amptelik as 'n[...]